stud
bud
Sign up
Log in
Home
Library
Explore
SAT
More
Afrikaans woordsoorte Flashcards | StudBud
Explore
/
Afrikaans woordsoorte
Afrikaans woordsoorte
25 terms
·
StudBud Administration
·
378 plays
A quiz testing your knowledge of Afrikaans Parts of speech
Flashcards
25 cards
F
Practice quiz
P
Host live
L
Questions
25
Answers
1
Kies die korrekte verbuiging van die Byvoeglike Naamwoord:
Juffrou Bekker is 'n gaaf juffrou.
Juffrou Bekker is 'n gaawe juffrou.
Juffrou Bekker is 'n gawe juffrou.
Juffrou Bekker is 'n gafe juffrou.
2
Kies die korrekte Voornaamwoord: Hy eet ____ (die meisie se) toebroodjie.
hy
hom
Sy
haar
3
Kies die sin met die
bepaalde lidwoord
:
'n Kinders speel 'n speletjie.
Die kinders speel 'n speletjie.
4
Ek gaan _____
(after)
skool by my vriend kuier.
agter
na
5
Daar is 3 tipes
bywoorde
: Bywoorde van
tyd, plek en wyse
.
True
False
6
Die woord
yskoud
is 'n voorbeeld van
Trappe van Vergelyking
:
False
True
7
Wat is 'n
verb
in Afrikaans?
hulpwerkwoord
adjektief
voorsetsel
werkwoord
8
Kies die korrekte
Voornaamwoord
: Die Graad 7 kinders doen _____ huiswerk.
hulle
julle
9
Waar of Vals: Bywoorde
is
Adjectives
in Afrikaans.
True
False
10
Is die
Voegwoord
,
daarom
reg gebruik? Kies die korrekte sin:
Dis baie koud vandag daarom dra ons warm baadjies.
Dis baie koud vandag daarom ons dra warm baadjies.
11
Die woord
skildery
is 'n
Soortnaam
(common noun)
.
True
False
12
Kies die sin
(Choose the sentence)
met die
Bywoord van wyse
:
Mandy gaan more haar huiswerk doen.
Mandy eet vinnig haar toebroodjie op.
Mandy doen haar werk by die skool.
13
"n Voorbeeld van 'n
Vergelyking
(Simile)
is:
So koud soos ys
yskoud
koue ys
koud, kouer, koudste
14
Kies die korrekte
Voornaamwoord
: Die seun doen _____ huiswerk.
hy
sy
15
Wat is die korrekte verbuiging
(form)
van die
Byvoeglike naamwoord
?
Die jong seun luister vir sy pa.
Die jonge seun luister vir sy pa.
Die jonk seun luister vir sy pa.
16
'n
Eienaam
(proper noun)
is 'n naam van 'n persoon, soos
John
.
True
False
17
Kies die sin
(Choose the sentence)
met die
Bywoord van plek
:
Mandy eet vinnig haar toebroodjie op.
Mandy doen haar werk by die skool.
Mandy gaan more haar huiswerk doen.
18
Die Engelse woord vir
Voorsetsels
is
Prepositions
.
True
False
19
Is die
Voegwoord,
omdat
reg gebruik? Kies die korrekte sin:
Jan dra 'n baadjie omdat hy koud voel.
Jan dra 'n baadjie omdat hy voel koud.
20
'n
Byvoeglike naamwoord
beskryf
(describes)
die werkwoord.
True
False
21
Wat is die
Byvoeglike naamwoord
in die sin? Die kinders kyk 'n snaakse fliek op die televisie
kyk
snaakse
fliek
televisie
22
Die voorsetsel is korrek: Die skildery hang
teen
die muur.
False
True
23
Kies die korrekte
voorsetsel
(preposition)
: Ek is
verlief ____
Ferrero Rocher roomys.
met
op
24
Kies die korrekte voorsetsel: Ons gaan _____ vakansie.
na
op
met
per
25
Watter sin is reg volgens
STOMPI
?
Die familie ry vandag saam om winkel toe te gaan.
Saam die familie ry vandag om winkel toe te gaan.
Die familie ry saam om winkel toe te gaan vandag.
Die familie saam ry vandag om winkel toe te gaan.