stud
bud
Sign up
Log in
Home
Library
Explore
SAT
More
1 Samuel deel 1 Flashcards | StudBud
Explore
/
1 Samuel deel 1
1 Samuel deel 1
35 terms
·
StudBud Administration
·
26 plays
Test your knowledge about the biblical figures Samuel and Saul and their intertwined stories
Flashcards
35 cards
F
Practice quiz
P
Host live
L
Questions
35
Answers
1
Samuel was 'n profeet
False
True
2
Die oudstes van Jisrael het vir Samuel gevra vir ’n ____? 1 Samuel 8:4-5
Regering
Demokrasie
Generaal
Koning
3
Wat was ’n profeet vroeër genoem? 1 Samuel 9:9
Net profeet
Waarseer
Siener
Dokter
4
Wie was die pa van Hofni en Pinehas? 1 Samuel 1:3
Elkanah
Ichabod
Eli
Gerhom
5
Wie was Saul se seun?
Abner
Samuel
Dawid
Jonathan
6
Waarheen het Elkanah elke jaar gegaan vir lofprysing en offerhande? 1 Samuel 1:3
Jerusalem
Gibeon
Shiloh / Silo
Bethel
7
Saul was 'n goeie koning?
True
False
8
Wat was Saul se grootste fout?
Ongehoorsaamheid
Luiheid
Vrees
Trots
9
Waarom het YHWH die huis van Eli afgesny van die priesterlike amp? 1 Samuel 2:25,29
Eli se seuns het gemeenskap gehad met vroue by die ingang van die Tempel
Neem vir hulself die beste van die offergawe
Almal bo
Eli eer sy seuns meer
10
Hoeveel seuns het Isai gehad? 1 Samuel 16:10-11 en 1 Samuel 17:12
7
6
8
5
11
Wat het met die Filistyne gebeur toe hulle die ark geneem het? Kies twee. 1 Samuel 5:6-7
Hulle is verskrik
Hulle het gevlug
Hulle is met swelling getref
Hulle het gesterf
12
Wie was die eerste koning van Israel?
Saul
Samuel
Salomo
Dawid
13
Wat het Samuel geword toe hy groot was? 1 Samuel 3:19-20
Krygsman
Profeet
Priester
Koning
14
Wie was Samuel se ma? 1 Samuel 1:20
Jochebed
Zipporah
Paninnah
Hannah
15
Hoeveel vroue het Samuel se pa Elkana gehad? 1 Samuel 1:2
3
1
4
2
16
Wie het Goliat verslaan?
Dawid
Jonathan
Samuel
Saul
17
Wat was Samuel se beroep?
Boer
Soldaat
Profeet
Koning
18
Wie het Samuel gesalf as koning?
Jonathan
Abner
Saul
Dawid
19
Waar het Samuel groot geword? 1 Samuel 1:24 en 1 Samuel 3:21.
Betlehem
Jerusalem
Hebron
Silo
20
Waar het Samuel vir Saul gesalf? 1 Samuel 11:14-15
Betlehem
Gilgal
Rama
Jerusalem
21
Waar het Dawid vir Saul gevlug? 1 Samuel 24:1-22
Jerusalem
Die En-Gedi-grotte
Hebron
Betlehem
22
Wie het die ark van die verbond gesteel?
Edomiete
Filistyne
Moabiete
Amalekiete
23
Wie het Samuel aanvanklik gedink wat hom geroep het?
Jonathan
Saul
Eli
Dawid
24
Wie het Dawid se beste vriend geword? 1 Samuel 18:1-4
Jonathan
Samuel
Saul
Abner
25
Waar het Samuel as 'n jong seun gewerk? 1 Samuel 2:18
Die volk gedien met samekomste
Landbouer
Skrynwerker
YHWH gedien in die Tempel
26
Wat het YHWH Samuel geantwoord oor die versoek vir ’n koning? 1 Samuel 8:7-9•
Waarsku hulle ernstig oor die reg van ’n koning
Die volk verwerp YHWH as Koning, nie vir Samuel nie
Gee aan die volk wat hulle versoek
Alles bo
27
Ikabod beteken............. : 1 Samuel 4:21-22
Trots
Verwaan
Geen eer
Eervol
28
Wie was Samuel se pa? 1 Samuel 1:1-20
Saul
Dawid
Elkana
Jonathan
29
Hoeveelste boek is 1 Samuel in die bybel?
11de
8ste
10de
9de
30
Toe Eli sterf, het sy skoondogter, Pinehas se vrou, ’n seuntjie gebaar en hom Ikabod genoem. 1 Samuel 4:20-21
Vals
Waar
31
Dawid het vir Saul harp gespeel
True
False
32
Wie het Samuel grootgemaak?
Dawid
Jonathan
Saul
Eli
33
Wie was Samuel se ma?
Lea
Hanna
Rebekka
Sara
34
Pinehas se vrou het die naam Ikabod gegee en gesê: “Weggevoer is die eer (ark) uit Israel..." 1 Samuel 4:22
Vals
Waar
35
Hannah het ’n gelofte gedoen, as YHWH haar ’n seun gee, sou sy..................? 1 Samuel 1:11
100 sikkels silwer skenk
Aan Hom ’n offer bring
Self in die tempel kom werk
Hom aan YHWH gee