stud
bud
Sign up
Log in
Home
Library
Explore
SAT
More
Graad 5 Afrikaanse Woordsoorte Flashcards | StudBud
Explore
/
Graad 5 Afrikaanse Woordsoorte
Graad 5 Afrikaanse Woordsoorte
20 terms
·
StudBud Administration
·
170 plays
A quiz testing your knowledge of Afrikaans Parts of speech
Flashcards
20 cards
F
Practice quiz
P
Host live
L
Questions
20
Answers
1
Kies die sin
(Choose the sentence)
met die
Bywoord van wyse
(manner)
:
Mandy eet vinnig haar toebroodjie op.
Mandy doen haar werk by die skool.
Mandy gaan more haar huiswerk doen.
2
Kies die korrekte
Voornaamwoord
: Die seun doen _____ huiswerk.
hy
sy
3
Wat is die Byvoeglike naamwoord in die sin? Ek doen netjiese werk.
doen
netjiese
werk
4
Die woord
pragtig
is 'n
Byvoeglike naamwoord
(adjective)
.
True
False
5
Wat is die
voorsetsel
in die in? Die tand lê in die skoen.
lê
in
die
tand
6
Wat is die
voegwoord
in die sin? Ek hou van Jenny, want sy is vriendelik.
sy
vriendelik
want
7
Kies die voorsetsel in die sin: Ons sit op ons stoele in die klas.
sit
Ons
stoele
op
8
Kies die sin met die
bepaalde lidwoord
:
Die kinders speel 'n speletjie.
'n Kinders speel 'n speletjie.
9
Wat is die
voornaamwoord
in die sin? Hulle loop huis toe na skool.
hulle
huis toe
loop
skool
10
Kies die werkwoord in die sin? Almal leer hard vir die toets.
hard
leer
Almal
toets
11
Wat is 'n
verb
in Afrikaans?
adjektief
voorsetsel
hulpwerkwoord
werkwoord
12
Watter sin is reg (correct) volgens
STOMPI
?
Die familie ry saam om winkel toe te gaan vandag.
Saam die familie ry vandag om winkel toe te gaan.
Die familie saam ry vandag om winkel toe te gaan.
Die familie ry vandag saam om winkel toe te gaan.
13
Wat is die
Byvoeglike naamwoord
in die sin? Die kinders kyk 'n snaakse fliek op die televisie.
fliek
kyk
snaakse
televisie
14
Waar of Vals: Bywoorde
is
Adjectives
in Afrikaans.
False
True
15
Kies die korrekte
voorsetsel
(preposition)
: Ek is
verlief ____
Ferrero Rocher roomys.
met
op
16
Kies die korrekte Voornaamwoord: Hy eet ____ (die meisie se) toebroodjie.
hom
hy
haar
Sy
17
Die Engelse woord vir
Voorsetsels
is
Prepositions
.
False
True
18
Die woord
yskoud
is 'n voorbeeld van
Trappe van Vergelyking
:
False
True
19
John
is 'n Selfstandige Naamwoord
False
True
20
'n
Byvoeglike naamwoord
beskryf
(describes)
die werkwoord
(verb)
.
True
False