stud
bud
Sign up
Log in
Home
Library
Explore
SAT
More
Dinamika van markte Flashcards | StudBud
Explore
/
Dinamika van markte
Dinamika van markte
10 terms
·
StudBud Administration
·
14 plays
A #economic #blindquiz for the basics of economics for #grade10
Flashcards
10 cards
F
Practice quiz
P
Host live
L
Questions
10
Answers
1
Watter een van die volgende is 'n voorbeeld van 'n volmaakte mark?
FNB
Eskom
MTN
Vee boere
2
ABSA is 'n voorbeeld van?
Monopolie
Onvolmaakte
Volmaakte
Oligopolie
3
Vodacom is 'n voorbeeld van ____?
Verskaffer
oligopolie
Monopolie
Volmaakte mark
4
Die aand mark by Snowflake word gesien as 'n fisiese plek waar kopers en verkopers bymekaar kom
Onwaar
Waar
5
Monopolistiese verskaffers kan enige prys vra
Onwaar
Waar
6
Watter 1 van die volgende is nie korrek nie?
Eskom is 'n voorbeeld van 'n monopolie
Oligopolie het 'n beperkte aantal verskaffers
Pryse kan nie by volmaakte markte gemanipuleer word nie
Geen ruilvoorwaardes word vereis nie
7
Daar is 4 voorwaardes vir die bestaan van markte
Onwaar
Waar
8
Produkte in volmaakte markte is homogeen
Onwaar
Waar
9
MTN is 'n monopolie
Onwaar
Waar
10
Watter 1 van die volgende is korrek?
Markte bestaan uit kopers
Transaksie moet geformaliseer word
Volmaakte markte het beperkte verskaffers
Monopolie het meer as 1 verskaffer