stud
bud
Sign up
Log in
Home
Library
Explore
SAT
More
Thomas hoofstuk 10 Flashcards | StudBud
Explore
/
Thomas hoofstuk 10
Thomas hoofstuk 10
14 terms
·
StudBud Administration
·
44 plays
A #quiz based on #
[email protected]
#hoofstuk10 for #Afrikaans #FAL
Flashcards
14 cards
F
Practice quiz
P
Host live
L
Questions
14
Answers
1
Hoe lank het dit gevat om die huis te restoureer?
4 maande
7 maande
6 maande
5 maande
2
Watter een pas nie: Hoekom is meneer Miller bly om van Thomas te hoor?
Hy wil uitvind hoeveel Thomas oor die moord weet.
Hy is Dinsdaemiddae nie besig met kliënte nie.
Hy trek gewoonlik net planne op.
Sy oë is seer van die werk.
3
Watter antwoord
pas nie?
Thomas wil Nicolas bel ...
om meer oor die huis uit te vind.
om te vra oor die geld wat weggesteek is.
om te vra of hulle 'n wapen gevind het.
om te hoor of hulle ou bene gevind het.
4
Die Britse speurdiens
Die CIA
Die FBI
SAPS
Scotland yard
5
Wat beteken die woord verwaarloos? Bv. Die huis was verwaarloos.
Die huis was 'n spookhuis.
Die huis is gerestoureer.
Die huis was oud en stukkend.
Dit was die mooiste huis op die straat.
6
Hoekom skryf Thomas die vrae neer?
Hy wil slim klink.
Om hom vas te vra.
Hy is windgat.
Sodat hy nie vashaak nie.
7
Die bode wat in Thomas-hulle se huis gewerk het.
Matthys
Morne
Matthew
Matteus
8
Alex se ma se navorsingassistent.
Annatjie
Anke
Analize3
Anneke
9
Ek trek net jou been.
Ek is mal.
Jy maak my seer.
Jy maak my kwaad.
Ek grap net met jou.
10
Die naam van Nicolas Miller se besigheid
Miller Argitekte & Vennote
Nicolas Miller Argitekte
Miller, Malan en Cloete
Miller, Bosman & Vennote
11
Die styl van Thomas-hulle se huis.
Modern
Art Deco
Nederlands
Victoriaans
12
"Mine Magnate in Murder Mayhem" is 'n voorbeeld van:
assonansie
klanknabootsing
alliterasie
hiperbool
13
Sit met eier op jou gesig.
Daar is 'n eier op jou gesig.
Jy is honger.
Jy is kwaad.
Jy is verleë.
14
Hulle gaan Chinese kos van ____________ af kry.
Chef Tong
Chef foo
Chef Pon's
Chef Chong