stud
bud
Sign up
Log in
Home
Library
Explore
SAT
More
1 Samuel deel 2 Flashcards | StudBud
Explore
/
1 Samuel deel 2
1 Samuel deel 2
50 terms
·
StudBud Administration
·
32 plays
Test your knowledge about the biblical figures Samuel and Saul and their intertwined stories
Flashcards
50 cards
F
Practice quiz
P
Host live
L
Questions
50
Answers
1
Wat het van Saul se dogter, Dawid se 1ste vrou Migal geword? 1 Samuel 25:44
Saul het haar aan Palti gegee
Sy het van Dawid geskei
Sy het gesterf
By Saul gaan woon
2
Hoeveel man was saam met Dawid in die spelonk? 1 Samuel 22:2
Tienduisend
Vierhonderd
Vyfduisend
Vierduisend
3
Wie was die baasvegter van die Fillistyne uit Gat? 1 Samuel 17:4
Agis
Malkisua
Goliat
Nabal
4
Teen wie het Saul hulle geveg toe Saul gedood was? 1 Samuel 31:1-6
Moabiete
Amoniete
Filistyne
Kanaäniete
5
Wat het die Fillistyne gedoen toe Dawid vir Goliat gedood het? 1 Samuel 17:51
Beplan om Dawid te dood
Terug geveg
Met Saul beraadslaag
Gevlug
6
Wie het ‘n brandoffer en dankoffer by Gilgal gebring i.p.v. Samuel? 1 Samuel 13:9
Jonathan
Saul
Die soldate
Die Fillistyne
7
Amalek moet met die banvloek getref word en Jisrael moet om die lewe bring man sowel as vrou, kind ens... 1 Samuel 15:3
Vals
Waar
8
Dawid vlug na Gat van die Fillistyne, watter dorp kry hy hul koning Agis? 1 Samuel 27:6
Gibeon
Endor
Siklag
Karmel
9
Noem drie maniere waarop YHWH Saul nie geantwoord het nie. 1 Samuel 28:6
Profete
Drome
Urim / Lot
Uit die Skrif
10
Wanneer het Elkana dele van offervleis aan Peninah en haar kinders gegee? 1 Samuel 1:4
Wanneer gaste kom kuier het
Wanneer hy sy skaap geslag het
Wanneer hy na Eli gegaan het
Wanneer hy geoffer het
11
Watter werk het Dawid by Saul verrig? 1 Samuel 16:21
Krygsman
Profeet
Sy wapendraer
Spioen
12
Dawid se naam beteken liefdevolle / liefde?
Vals
Waar
13
Wie was YHWH se keuse as koning? 1 Samuel 16:13
Eliab
Abinadab
Dawid
Isai
14
Wanneer Elkanah geoffer het, wat het hy vir Hannah gegee? 1 Samuel 1:5
Drie stukke silwer
’n Dubbel porsie van die offervleis
Vrugte en groente
Haar eie bokke en skape
15
By wie het Dawid se ouers gebly terwyl hy in die bergvesting was? 1 Samuel 22:3-4
Koning van Moab
Saul
Familie
By die priesters
16
Dawid het 'n insetting en verordening ingestel dat buit deur almal gelykop verdeel word. 1 Samuel 30:24-25
Waar
Vals
17
Wie het teen Kehila geveg en die dorsvloere geplunder? 1 Samuel 23:1
Fillistyne
Moabiete
Amalekiete
Amoriete
18
Wie het in opdrag van Saul 85 priesters van YHWH gedood? 1 Samuel 22:18
Ahimeleg, die priester
Abjatar
Doëg, die Edomiet
Absalom
19
Wie het die inwoners van Kehila verlos met die hulp van YHWH? 1 Samuel 23:5
Abjatar
Dawid
Saul
Jonathan
20
Watter pos het Saul vir Dawid gegee na die dood van Goliat? 1 Samuel 18:5
Oor krygsmanne aangestel
Sy dogter Siphora aan hom gegee
Werk in sy paleis
Tweede in bevel
21
Na wie het Saul hom gewend toe YHWH hom nie antwoord nie? 1 Samuel 28:7
Samuel
Dawid
Oudstes van die volk
Dodebesweerder van Endor
22
Dawid se voorkoms was rooierig, met mooi oë en ‘n mooi voorkoms. 1 Samuel 16:12
Vals
Waar
23
Wie was bereid om te sterf omdat hy heuning geëet het? 1 Samuel 14:43
Saul se Soldate
Jonathan
Samuel
Dawid
24
Hoe lank het Dawid in die land van die Fillistyne gewoon? 1 Samuel 27:7
Een jaar en vier maande
Vier jaar en vier maande
Twee jaar
Vyf jaar
25
Wat was die verhouding tussen Dawid en Jonathan? Kies die mees korrekste antwoord. 1 Samuel 18:1-3
Vriendskapsverbond gesluit
Jonathan het Dawid liefgekry
Al die bogenoemde
Hul siele het verkleef geraak
26
Watter dogter van Saul het Dawid as vrou gekry? 1 Samuel 18:27
Merab
Miriam
Siphora
Migal
27
Wat het Dawid met Goliat se swaard gedoen? Watter een is verkeerd? 1 Samuel 17:51, 1 Samuel 21:9
Dawid het dit begrawe
Dawid het dit as trofeë gehou
Goliat se kop daarmee afgekap
In tabernakel gehou toegedraai in 'n doek agter die skouerkleed
28
Goliat het 5 broers gehad, dis hoekom Dawid 5 klippe opgetel het? 1 Samuel 17:40 en 2 Samuel 21:18-22
Vals
Waar
29
Wie het Saul se opdragte geweier om die priesters te dood? 1 Samuel 22:16-17
Dawid
Dienaars van die koning
Jonathan
Doëg, die Edomiet
30
Dawid het saam met Saul Nuwemaansdag gevier? 1 Samuel 20
Vals
Waar
31
Na Nabal se dood het Dawid sy vrou Abigail as sy tweede vrou geneem. 1 Samuel 25:40
Vals
Waar
32
Waarheen het Dawid gegaan na Samuel se dood? 1 Samuel 25:1
Egipte
Woestyn Paran
Jerusalem
Woestyn Sif
33
Waarmee het Dawid teen Goliat gaan veg? 1 Samuel 17:40
Vyf gladde klippe en slingervel
Swaard, spies en lans
Helmet en swaard
Spies en skild
34
Hoeveel dae het Saul vir Samuel gewag by Gilgal? 1 Samuel 13:8
Veertig dae
Sewe dae
Drie dae
Twee dae
35
Wie was almal saam met Dawid by die spelonk van Adullam? Watter een is verkeerd. 1 Samuel 22:1-2
Elkeen met 'n skuldeiser en wat verbitter was
Sy hele familie
Samuel en sy gesin
Almal in benoudheid
36
Wie was priester in Shiloh in die dae van Saul? 1 Samuel 14:3
Ahia, die seun van Pineas
Pineas, die seun van Eli
Aäron
Eli
37
Noem die redes wat Saul aangevoer het hoekom hy geoffer het. 1 Samuel 13:11 Kies die mees korrekte antwoord.
Samuel het nie op die afgesproke tyd opgedaag nie
Fillistyne het in Migmas bymekaargekom
Al die bogenoemde
Die manskappe het verstrooid geraak
38
Wie en wat van die Amalekiete het Saul gespaar en nie met die banvloek getref nie. 1 Samuel 15:8-9
Agag, die koning van Amalek
Al die bogenoemde
Alles wat van waarde was
Die beste en naasbeste van die kleinvee en beeste
39
Wat was Saul se straf omdat hy geoffer het? 1 Samuel 13:13-14
Hy mag nie meer offer nie
Geen straf
Gevangenisstraf
Die koningskap sou van hom weggeneem word
40
Na wie se huis moes Samuel met 'n kan olie gaan? 1 Samuel 16:1
AbsalomD
Dawid
Saul
Isai, die Betlehemiet
41
Noem twee redes waarom YHWH berou gekry het dat Hy Saul koning gemaak het. 1 Samuel 15:10-11
Hy het gaan veg
Saul het afvallig geword
Geen rede
Saul het nie YHWH se bevele nie uitgevoer nie
42
Wie was vyande van Jisrael toe Saul koning was? 1 Samuel 14:47-48
Al die bogenoemde
Moabiete, Edomiete, Amoniete
Fillistyne en konings van Soba
Amalekiete
43
Hoeveel dae het Goliat die Jisraelite tot geveg uitgedaag? 1 Samuel 17:16
7
2
30
40
44
Die stad Siklag by die Fillistyne het die eiendom van Juda geword. 1 Samuel 27:6
Vals
Waar
45
Waar is Samuel begrawe? 1 Samuel 25:1
By sy voorouers
Op die berg Karmel
In 'n spelonk
In sy huis in Rama
46
Saul en sy drie seuns sterf op een dag. Hul gebeente word in Jabes begrawe. 1 Samuel 31
Vals
Waar
47
Saul het Agag met die banvloek getref, en was gehoorsaam aan YHWH (יהוה) se opdrag? 1 Samuel 15:9
Waar
Vals
48
Wie was Dawid se 3de vrou? 1 Samuel 25:43
Batseba
Migal
Ahinoam uit Jisreel
Abígail
49
Teen wie het Saul geveg in sy 2de jaar van sy regering? 1 Samuel 13:1-3
Amoniete
Fillistyne
Edomiete
Egiptenare
50
Van watter diere het YHWH Dawid al voorheen verlos? 1 Samuel 17:37
Leeu en beer
Jakkalse
Beer en 'n bosvark
Leeu en luiperd